ABSA Konferensie

Estienne

Jis man dit was nice. Ons verstaan die natuur en dan is dit lekker om dit wat ons verstaan by ons daaglikse lewe te kom toevoeg. Ek is defenitief nie 'n meerkat nie maar tree soos hulle op partymaal ook soos die ou wat vol vlooie en bosluise is. 

Lekker dag

At van Schalkwyk