Motiveringsspreker by OVC

Hi Estienne

Baie dankie vir die great talk wat jy vir ons gedoen het. Jy het werklik 'n groot indruk op die hele groep gehad.

Die emails wat ons van die ander kantore kry bly net die heeltyd praat van die groot Scorpions wat ons moet vang en is seker dit sal seker vir altyd een van die OVC se sê dinge bly!!!

Groete,

Willie van Loggerenberg
OVC Melville & Westrand